Skipgo Orania

Johan Barnard

Skipgo verskaf 'n skip verhuring en afval verwydering diens in die volgende areas: 


Orania en omgewing

Ons bied u 'n probleemlose en maklike diens vir die verwydering van afval. Ons skip houers is duursaam, het die vermoë om alle soorte afval te hanteer en is ideaal vir tuinafval, verwydering van bourommel, landskapafval, boomkap, jaarlikse lente-skoonmaak, verwydering van vullis en vullis herwinning projekte. Ons bied 'n gerieflike diens - SKAKEL ons, ons lewer af, u maak die skip houer vol en ons gaan stort dan verantwoordelik.

Skipgo Orania bied ook 'n vinnige paletafleweringsdiens vir vragte tot 2 ton, soos byvoorbeeld bakstene, sand, klip, kompos en bogrond uit u plaaslike hardewarewinkel. Kontak ons ​​gerus vir meer inligting.

Afval en Skip verhuring

Tariewe:

Twee dag: 
Die skip is op jou perseel vir w dae 1 verwydering


Mid-Week: 
Die skip is op jou perseel vir die middel dae van die week 1 verwydering

Plaas Skip Maandae en verwyder Vrydae 

Betaal vir ekstra verwyderings 

Naweke: 
Die skip is op jou perseel vir die naweek 1 verwydering  

Plaas skip op Vrydae en verwyder op Maandae 

Geen verwyderings op Sondae 

Maand

Die skip is op jou perseel vir die hele maand 

4 verwyderings per maand  

Neem kennis!

Tariew soos is onderhewig aan die volgende:

Geskrewe kwotasie

Spesiale pryse soos geadverteer

Extra kostes per km sal gehef word as aflaai en optel punte buite ons operasionele gebied is

Betaling moet gemaak word met plasing van skip

Kontant of Elektroniese oorplasing word aanvaar